Hierdie webblad bevat inligting oor 'n wye verskeidenheid van gebeure in volksgeledere.  Indien dit vir u moontlik is om die verrigtinge by te woon, maak gerus kontak met die tersaaklike persone en ondersteun die aksies, fondsinsamelings, feeste ens.

Laat ons as volk ons volkskap in sy totaliteit met trots uitleef, sodat dit aansteeklik is vir diegene waarby volkstrots ontbreek, dat ander volke daarvan kennis neem, dat ons vyande kan weet, ons is hier om te bly!!!







Geen verdere inligting oor gebeure is tans beskikbaar nie