Hierdie video is geneem tydens 'n vergadering van die AWB, HNP en Verkenners, die aand van 13 April 2010 by die Willie Marais Afrikanersentrum.  Die ander dele van die vergadering kan hier gekyk word.


Hier is die dele van die program, Interface, waaraan ondermeer ons Verkennerspresident, meneer Ben Geldenhuys deelgeneem het. Dit is Sondagaand, 14 Maart 2010, om 20:30 op ANCBC 3 uitgesaai en het gehandel oor die haatspraak van Julius Malema.


Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4