Die Special Assighnment uitsending van 25 Mei 2010 het gehandel oor verskillende organisasies in die "regse" geledere in Suid-Afrika, asook hul doen en late sedert die moord op meneer Eugene Terre'Blanche op 3 April 2010.