Hierdie video is 'n kort en kragtige oorsig oor koerant- en radioberigte oor uitsluitlik MOORDE op volksgenote die afgelope paar jaar. Die video bevat "slegs" 350 koerantberigte en 29 radioberigte. Dit is net 'n geringe deel van die aantal moorde wat plaasgevind het as deel van die volkmoord wat tans in die "Nuwe" Suid-Afrika teen die Afrikaner onder die dekmantel van "misdaad" heers.

Projek 2010 is steeds besig om inligting oor moorde op Afrikaners in te samel. Moorde kan op hierdie webblad aangemeld word.