26 Julie 2011
Mnr. Willem Pretorius, ‘n Assistentredakteur by Die Burger, laat die suggestie in ‘n artikel onder die opskrif “Van boomdief, Moneypenny tot Oslo”,
dat die Verkennersbeweging van Suid-Afrika, verantwoordelik is vir ‘n
boom wat iewers in die Kaap gesteel is. Blykbaar is die boom geplant ter
“ere” van Mandela se lewe. Die Verkennersbeweging stel dit kategories
dat die Beweging niks te doen het met die vermiste boom nie en ag
Pretorius se belaglike suggestie as ‘n kwaadwillige poging tot
naamskending.
Die Verkennersbeweging is van mening dat, gegewe die realiteite van Suid-Afrika, die boom heel moontlik iewers in Khayelitsha
gebruik is as vuurmaakhout. Indien dit wel so is, sou dit gepas wees -
gegewe die feit dat die boom ter “ere” van Mandela se lewe geplant is.
Mandela se bydrae om Suid-Afrika in ‘n kleptokrasie te verander, kan
immers nie gering geskat word nie.
Pretorius se vreemde
omgang met die waarheid is egter nie net beperk tot sy vermiste
(heilige?) boom nie. Vervolgens verklaar hy dat die ses persone wat aan
‘n protes deelgeneem het teen die onreg wat teen Clive Derby Lewis
gepleeg word en wat daarvan verdink word dat hulle plakkers in Mandela
rylaan geplak het, almal lede van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika
is. Dit is egter ‘n bekende feit dat hierdie protes gepleeg is deur die
“Vriende van Clive” en dat al die persone beslis nie lede van die Verkennersbeweging is nie.
Pretorius se Afrikanerhaat word ook duidelik wanneer hy na die Abel Malan/Anton van Niekerk-insident verwys as “die
lafhartige aanval op prof. Anton van Niekerk”. Oor Van Niekerk se
lafhartige aanval op die Afrikaner en elke seun van Suid-Afrika wat
bloed vergiet het in die Bosoorlog, swyg Pretorius. Dit verbaas ook nie,
aangesien dit blyk dat Pretorius nie sal toelaat dat feite inmeng met
‘n “goeie” storie nie. Veral as die storie goeie propaganda-waarde het.
Pretorius se grootste belaglikheid is egter sy
“kopsprong” in die artikel na Anders Behring Breivik van Noorweë in ‘n
desperate, absurde poging om die Verkennersbeweging van Suid-Afrika aan
die bloedbad in Noorweë te koppel.
Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika veroordeel die
terroristiese optrede van Anders Behring Breivik ten sterkste, net soos
wat die Beweging alle terroristiese optrede veroordeel, insluitende die
bomme en brandende motorbande om weerlose Swartes se nekke waarmee
Nelson Mandela en sy ANC-kaders onskuldige mense vermoor het.
Die Verkennersbeweging steun ‘n vreedsame politieke
oplossing en daarom steun ons die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK)
se verkiesing wat in September 2011 sal plaasvind. In hierdie verkiesing
sal daardie deel van ons Boere-Afrikanervolk wat onafhanklikheid wil
hê, ‘n Volksraad verkies wat daardie internasionale reg op
selfbeskikking namens ons gaan opeis.
Die Verkennersbeweging het volle begrip daarvoor as
Pretorius en sy geesgenote eerder in hulle “Nuwe Suid-Afrika” paradys
wil aanbly. Maar die res van ons het ons eie staatkundige pad begin loop
– voortgedryf deur ons eeue-oue vryheidsdrang; voortgedryf deur die
Goddelose modder waarin sekere wit Afrikaanssprekende varke so heerlik
rondrol; voortgedryf deur honger kindertjies met ouers wat werkloos of
as dagloners weens “affirmative action” spartel om liggaam en siel
aanmekaar te probeer hou; voortgedryf deur die gille van ons gemartelde
bejaardes en verkragte volksmoeders en –dogtertjies. En soos ons nie in
Pretorius en sy geesgenote se pad staan nie, beter hulle ook nie in ons
pad probeer staan nie. Die boodskap wat ons aan hulle uitstuur is: Los
ons uit. En hierdie boodskap moet hulle liewer nie ignoreer nie.
Ben Geldenhuys
President: Verkennersbeweging van Suid-Afrika