Alice Lotter (78) en haar dogter mej. Helen Lotter (57) wreed vermoor



“Mej. Helen Lotter was so erg beseer dat ek twee stukke vet so groot soos my hand langs haar op die grond gekry het waar sy bebloed in die kombuis gelê het.”

“Mev. Lotter was by haar volle positiewe toe sy aan my en kapt. Koos Venter gesê het dit is Joseph wat in die tuin werk wat hulle seergemaak het."

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Slagting-van-vroue-beskryf-20100602

Anna Jacoba Myburgh(55), haar skoondogter, Edri (nou 28),
en me.Paulina Moyana
wreed aangerand

   

Daniel Motshwarateu (23), die Myburghs setuinwerker, is vir effektief 74 jaar tronk toe gestuuren Helton Matsimela (28), sy medepligtige, vir 54jaar.

“In agt tot tien jaar gaan ek weer terug wees hier,”het een van die veroordeeldes deur die tralies bydie hof se aanhoudingselle geskreeu kort nadathulle gevonnis en weggeneem is.

Motshwarateu en Matsimela het mev. Myburgh sr. in die kop, agter die linkeroor en mev. Myburgh jr.in die mond geskiet en op ’n grondpad vir dood agtergelaat nadat hulle mev. Myburgh jr. se voertuiggerol het.

“Julle was daarop uit om veral die ouer dame met die strykyster te brand. Dit het alles gegaan oorgeld,” het Cook gesê.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Man-wat-3-vroue-aanval-In-8-tot-10-jaar-is-ek-terug-20101207


Jan Brak (68) vermoor

Twee werkers het glo om 07:00 by die huis op die Wilgeboom-kleinhoewe se agterdeur geklop en aan mev. Rita Brak (68) gesê haar man, Jan (68), soek warm water by die melkstal. Sy is oorrompel toe sy die deur oopmaak en verskeie keer in die nek en bors gesteek. Die aanvallers het te voet met twee vuurwapens, wat uit die kluis geneem is, gevlug. Brak het hulp ontbied oor die burgerbandradio. Daar is langer as 'n uur na haar man gesoek voordat sy lyk onder die voer gevind is.

http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2004/06/11/B1/01/01.html


Mnr. Casper (55) en mev. Daleen Aucamp (52) wreed vermoor

Mnr. Casper (55) en mev. Daleen Aucamp (52) se verkoolde lyke is op VryNkomo was ten tye van haar moord ’n werknemer by Angelbauer se pandjieswinkel. dag 17 Desember in die kattebak van hul Toyota Land Cruiser buite die dorp gekry.

Mnr. Brighton Mafanedza (26), ’n Zimbabwiese plaaswerker van die Aucamps, is kort ná die moorde in hegtenis geneem. Viljoen het gesê vriende van die egpaar het hom as “die betroubaarste plaaswerker” beskryf.Volgens Ramatseba is ’n selfoon, kredietkaart en R2 000 van die egpaar glo by Mafanedza gekry.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/2-verkoolde-lyke-in-kar-Boere-moenie-nou-eie-reg-gebruik-20101228


Dianna Angelbauer (64) vermoor

Tshediso Meschack Nkomo (26) is skuldig bevind aan die moord op mev. Dianna Angelbauer (64), ’n bekende sakevrou van die dorp.

Nkomo was ten tye van haar moord ’n werknemer by Angelbauer se pandjieswinkel.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Moordenaar-in-trane-oor-vonnis-20090930


Heila Pienaar (41) wreed vermoor
Haar dogter, Charmaine, vir dood agtergelaat




‘Wie was dit?’ ‘Hy wat vir ons gewerk het?...’

Pienaar jr. het gesê sy “sal nie ’n man onskuldig tronk toe stuur nie”, toe adv. Kgomotso Tloane, vir die verdediging, wou weet hoekom sy sê dit was Nyezineu, ’n voormalige werknemer van die gesin se onderneming en aan hulle bekend as Talent, wat hulle aangeval het. Dít terwyl hy beweer hy was nie daar nie.  “Ek sal sy gesig nooit, nooit, nooit vergeet nie,” het sy gesê.Sy het getuig sy het Nyezineu onder meer herken aan die spleet tussen sy voortande. Toe mnr. John Maenga, vir die staat, vra dat die beskuldigde sy tande aan die hof wys, het Tloane beswaar aangeteken.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wie-was-dit-Hy-wat-vir-ons-gewerk-het-20100414


Hendrick Janse van Rensburg (82) en sy kleinseun,
Dean Charles Woodraffe (17) vermoor


’n Plaaswerker wat ’n boer met ’n skoffel doodgeslaan en dié se kleinseun verwurg het voordat hy hul lyke versteek het, is gister aan moord skuldig bevind.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Man-moor-tiener-oupa-Vonnis-kom-20101125


Herman Smit (49) gemartel

’n Man van Brakpan wat 43 keer met ’n mes gesteek en meer as ’n uur lank deur huisrowers gemartel is terwyl sy huiswerker glo toegekyk het, meen dis “?’n wonderwerk dat ek leef”.

Hy is geskop en geslaan en in die rug met ’n mes gesteek terwyl Sindane glo toegekyk het.

http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2009/08/06/B1/5/gelulu.html