Hierdie video is geneem tydens 'n vergadering van die AWB, HNP en Verkenners, die aand van 13 April 2010 by die Willie Marais Afrikanersentrum.  Die ander dele van die vergadering kan hier gekyk word.