Embleem


Tuis Wie's Ons? Danie Theron Embleem Poste Dokumentasie Lidmaatskap Media Verklarings Organisasies Geskiedenis Terugvoering

 

Embleem

Ons embleem bevat die denkbeeldige vryheidsvlam op die Danie Theronmonument wat dan ook ons brandende vryheidstrewe simboliseer. Verder bevat dit 'n verkyker wat die gedagte van verkenning uitbeeld en laastens en sekerlik die belangrikste die oop Bybel, as die Grondslag waarop ons gevestig is en waaruit ons ons krag put.

Leuse

Om ons ideale te bereik glo ons dat dit gesetel is in ons leuse van:

ONS KAN! 

                                   ONS WIL! 

                                                                   ONS SAL!